2020 Idols Top 31 Season 16





TOP 31 SEASON 16

Zimhitha Silo

HSDA leerder presteer in Idols

Zimkitha Silo, ʼn Graad 11-leerder van Hoërskool De Aar het deurgedring na die top 31 in seisoen 16 van Idols. Zimkitha has always had a passion for music and played the leading role in the school musical last year. She gave a powerful performance as Audrey in Little shop of Horrors. Hoërskool De Aar is baie trots op die leerder en wens haar sterkte toe vir die volgende rondte.