2022 Internasional Achievement Singing



Anke van der Westhuizen,

‘n graad 10- leerder van HSDA het aan die Provinsiale semi-finaal vir SA uitvoerende kunste deelgeneem en daarin geslaag om gekies te word om in Oktobermaand haar skool en provinsie by die SA-Kampioenskappe vir Uitvoerende kunste te gaan verteenwoordig.

Tydens die SA Kampioenskap word ’n Suid-Afrikaanse span uit al die deelnemers gekies wat SA sal verteenwoordig tydens die Wêreldkampioenskappe vir uitvoerende kunste in Los Angeles

Sy slaag haar SACCPA Provinsiale semi-finale oudisie vir solo sang en dring deur na die SA Kampioenskappe te Rustenburg wat op 1 Oktober plaasvind.