2020 Vrugtefees





Huis Sterrie Marais het ʼn heerlike Vrugtefees gehou en die leerlinge kon ʼn middag van pret en plesier beleef onder andere sak spring, vlugbal en die verkiesing van Mnr en Me. Koshuis.

Die Koshuis is pragtig opgradeer en bied ʼn heerlike tuiste aan leerlinge vanaf Graad 1 tot 12. Bekwame matrones berei heerlike maaltye voor vir die kinders en die matrones en inwonende personeel is altyd beskikbaar om die leerlinge by te staan en te help. Huis Sterrie Marais beskik ook oor ʼn koshuismamma wat haar oor die kleintiies ontferm en help met takies.

HSDA is baie trots op ons koshuis!



Wenners JPS - Chris-Mari Olivier, Isabel J van Rensburg, Lilah Viljoen, Lienke du Plessis, Hannes Jooste, LJ Fourie

Hoofseun: Johan Duvenhage, Hoofmeisie: Améy Duvenhage



Wenners LDA - Kahl Paul, Johandré Ungerer, Anine Theron, Liné van Zyl, Tommy Olivier en Leon le Roux

Hoofseun: Johan Duvenhage, Hoofmeisie: Améy Duvenhage



Wenners HSDA - Shanél J v Rensburg, Angelique van der Walt, Henlo du Plessis, Keanan Douw, GD Botha, Jaco van der Merwe

Hoofseun: Johan Duvenhage, Hoofmeisie: Améy Duvenhage



Koshuisleerlinge geniet die glybaan



Hoërskool leerders speel vlugbal



JPS leerders maak reg vir sak resies



Waterballon gooi



Mnr en Me. Koshuis: Eben Kock en Isabel J van Rensburg