2021 Wiskunde Werkswinkel





Donderdag, 9 September het drie van HSDA se onderwysers ʼn SOS werkswinkel “Tegnologie vir die klaskamer” in Kimberley gaan bywoon.

Hulle het baie geleer en poog om dit oor te dra aan al die onderwysers by die skool.



Mev. Johandrie Nel, Mnr. Rudi Boshoff en Me. Amoré Barnard