STéFAN BURGER





STéFAN BURGER - BOEK



Oud-leerder van HSDA en voormalige hoofseun, Stéfan Burger (sielkundige) het sy eie boek geskryf.

Hy het verlede jaar so 100 kopieë van “Hoop is my naam” gedruk en vrygestel en verkoop.

Dis 'n semi biografiese storie oor sy werk en tyd by Jimmie Roos Skool. Hy het later weer 'n 50 of wat gedruk vir 'n boekklub aand en bekendstelling, maar is min of meer uitverkoop.

Dis 'n verhaal oor tieners, maar eintlik vir grootmense. Die boek is gratis as PDF beskikbaar by:

http://www.stefanburger.co.za/hoop.pdf

0724731188

Ek vra dat mense dalk net as hulle dit aflaai en lees, R100 gee vir 'n organisasie of persoon, om bietjie hoop oor te dra.