HENDRé FICHARDT





HSDA hoofmeisie van 2014 presteer!



Hendré (du Toit) Fichardt het matrikuleer in 2009 en 2010 by UOFS met medies begin.

In 2014 het sy haar MBChB graad cum laude verwerf.

Sy het 2 jaar internskap by die Vrystaatse hospitaal kompleks voltooi en daarna ‘n gemeenskapsdiens jaar in Khayelitsha hospitaal.

Tydens haar gemeenskapsdiens het sy haar DipEC diploma voltooi en die medaljes vir die beste kandidaat in Suid Afrika in beide geskrewe en praktiese afdeling gewen.

Na sy haar verpligtinge hier voltooi het, het sy na Amerika verhuis om verder te spesialiseer.

Sy moes die 3USMLE eksamens aflê om in Amerika te mag werk as ‘n dokter en het ingekom om interne medisyne by San Antonio, Texas in Amerika te voltooi.

Sy het hierdie jaar haar graad in interne medisyne verower en begin Julie in Texas om verder te spesialiseer in kardiologie.