CHANTELLE SWART





HSDA TROTS OP CHANTELLE!



Chantelle Loots (Swart), oudskolier van HSDA is as een van die top 35 Geoktrooieerde Rekenmeesters in SA onder 35 jaar oud aangewys.

(Die artikel wat sy self geskryf het, het in Accounts SA verskyn)

Welgedaan!