AMO VENTER



Amo sê:- Ek moes besef het dat “events” vir my is in matriek, toe ek by Oscar aand die prys kry dat ek oor 10 jaar 'n "Hollywood party planner" sal wees. Dit het my duidelik nie oortuig nie, want ek het eers sielkunde gaan swot vir twee jaar.

Ek het uiteindelik besef in 2013 wat ek wil doen en toe vir drie jaar "events management' met 'n sjef en 'n wyn kursus gaan swot. In my drie jaar het ek te veel internskap gedoen om op my twee hande te tel, maar om as stilis assistent in die film bedryf te werk was 'n toppunt.



Instagram - @amocreative

Facebook - Amo Creative

Website - http://www.amo-creative.com



HSDA trots op oud-skolier Amo Venter!

Decor Coordination & Styling - Amo Creative