2023 VLR Lede





HSDA IS TROTS OP DIE NUUT VERKOSE VRL-LEDE VAN 2023

HSDA se VRL (Verteenwoordigende Raad van Leerders) van 2023 het op 3 Februarie 2023, hul VRL-opleiding ontvang.

Hierdie jong Arende het geleer hoe om die waardes van die skool toe te pas in hul alledaagse lewens, asook wat hul rol en verantwoordelikhede is vir die jaar, waar hulle gaan dien as VRL-lede van HSDA.

Leerders het ook tot die dieper besef gekom dat elke leerder van verskillende agtergronde en omstandighede kom, en dat elkeen op ’n unieke manier hanteer moet word.

Daar is ook gestem vir ampsdraers wat die voortou gaan neem van die VRL-groep: Atang Motsatsi – voorsitter, Carishna Morker – ondervoorsitter, Anika Steyn – Sekretaresse en Liné Pienaar – onder sekretaresse.

HSDA is trots op hul nuwe arendleiers van 2023 en sien uit na wat hulle alles aanpak hierdie jaar.



5de ry: Thando Bhili, Sindisile Junior Madyo, D.J. Karelse, J.P. vd Westhuizen, Esona Mvenya.

4de ry: Jame-lee van Staden, Luyolo Ngxabazi, Azi Mphawuli, Jan-Hendrik Viljoen, Asive Dwane, Marlin Bailey, Peter-John Visser, Onwaba Mrwadi.

3de ry: Tristan Arends, Amir Govind, Angus Booysen, Lithalethu Matha Llené Festus, Likhanyise Moni, Achumile Josi, MacKayla Kriel.

2de ry: Asamkele Malgas, Marco De Carvalho, Kungawo Ndumela, Ntivo Shipalane, Anri Du Preez, Reneiloe Leshoeli, Angela Kohl.

Voorste ry: Buhle Natu, Ruchen Tellis, Anika Steyn (Sekretaresse), Carishna Morker (Onder-voorsitter), Atang Motsatsi (Voorsitter), Liné Pienaar (Onder-sekretaresse), Lukholo Yekani, Bradley Henry.