2019 Kamp vir 2020 Seniorraad





SR KAMP

Op 18 tot 19 oktober het die nuutverkose Seniorraad opleiding in Bloemfontein ontvang om sodoende slaggereed vir 2020 te wees, plaasgevind by die Sentrale Universiteit van Tegnologie.

Die Seniorraad van 2020 het baie geleer en voel toegerus om volgende jaar met ywer aan tepak. Hulle wil graag die gees van die skool verbeter, dissipline is ook vir hulle belangrik. Hulle is van plan om HSDA se waardes toe te pas om hierdie doelwitte te bereik.

Ons sien uit na die nuwe leiers se termyn.



HSDA SR 2020



Christiaan Kolesky en Nathan Foster



HSDA SR 2020 tydens hul opleiding in Bloemfontein SR KAMP