Verjaarsdag





Vandag vier Meneer Koen ‘n groot mylpaal- die groot 60!

Meneer is nie net ons skoolhoof nie, hy is ook ‘n Rekeningkundeonderwyser, so ek sal Rekeningkundige terme gebruik om hom te beskryf.

Let’s have a look at the principal’s impressive balance sheet, shall we?

-Assets/Bates: wisdom, experience, dedication, and sometimes a bit too much patience.

-Liabilities/Laste: none, because he’s always been a positive influence.

-Equity/Eienaarsbelang: a lifetime of love, laughter and learning.

Over the years, Mr. Koen, you have made countless invstments in students, staff and the school.

And the returns have been immeasurable! Just look at the huge success of our Karoo Festival and despite numerous challenges, our school continues to grow in share value.

Geluk met Meneer se verjaarsdag. Meneer was nog altyd ‘n groot bate vir die skool.

Oor 5 jaar sal Meneer se vaste deposito, uiteindelik, uitbetaal en hopenlik sal meneer intussen nie te veel slapende rek-kinders hoef te verdra nie.

Geluk, Meneer.

Geskryf deur: Leandro de Carvalho (namens Seniorraad 2024 )