2022 Nuwe Aanstellings
HSDA verwelkom ons nuwe personeel.
vlnr
Mnr. Peter Mong
Vakke: Engels
Mnr. Christo Prins
Vakke: EBW, Ekonomie en Besigheidstudies
MNR MAKALENI
Meneer Selvyn Makaleni is nuut aangestel by Hoërskool De Aar.
Hy het ʼn B-Comm graad - Vrystaat en NGOS by NWU verwerf.
Meneer Makaleni gaan die volgende vakke by HSDA gee. Besigheidstudies, Ekonomie en EBW.
Ons glo en vertrou dat Meneer Makaleni baie gelukkig en suksesvol by HSDA sal wees.
Agter: Mnr. Albé Botha
Voor vlnr: Mnr. Goliath Ponie, Me. Elné Engelbrecht, Me. Eltima Augus,
Me. Mariana Janecke, Me. Nashley Hollenbach, Me. Lesley-Ann Casper,
Me. Thembisa Ngwalangwala, Me. Amy Clark