2025 VLR Lede





HSDA verwelkom die nuutverkose VRL-lede van 2025.

Op 31 Januarie het Hoërskool De Aar se nuutverkose 2025 VRL (Verteenwoordigende Raad van Leerders) opleiding ontvang.

Leerders het dieper gedelf in die skool se waardes, hoe om ‘n goeie leier te wees, asook wat hulle rol en verantwoordelikhede sal wees vir hul 2025 termyn.

Gedurende hierdie opleidingsessie is daar vier ampsdraers gekies wat, vir 2025, die voortou van die VRL moet neem en hul ook leiding gaan moet gee nl.:

As voorsitter - Sibusiswe Sam; Ondervoorsitter - Benicio Geduld; Sekretaresse - Kelly Oliphant en Onder-sekretaris - Marnu Deyzel.

Ons as HSDA is baie trots op hierdie nuwe leierskap van 2025!



Agterste ry: Reneiloe Leshoeli; Abulele Baartman; Johandré Barkhuizen; Linothando Dayiman; Betty Madeba; Siphosethu Ralawe; Miviwe Sam; Handré Fourie; Avuzwa Diamond; Vian Skipper; Adriano De Carvalho; Angie Hussein; Michyela Oelofsen; Kelebogile Bantu; Charlene Williams

Middelste ry: Daniellen Abbott; Thami Madyo; Marnu Deyzel (onder-sekretaris); Benicio Geduld (Onder-voorsitter); Sibusiswe Sam (Voorsitter); Kelly Oliphant Sekretaresse); Lulama Maphate; Lelethu Mvandaba; Amyoli Khwesthube

Voorste ry: Kokeletso Seale; Laythime Jarvis; Dioney Maclean ; Lee-Ann Swartz ; Abijah Greyling; Adriaan Skipper; Tiisetso Leburwane; Nova Arends; Sithi-enkosi Mxhamli; Tumie Maloka