2021 VLR Lede
HSDA VLR 2021
Baie geluk aan die gekose VLR – lede van 2021!
Op Vrydag, 12 Februarie was daar VLR – opleiding te HSDA waardaar ook ampsdraers gekies is. Daar is deeglik bespreek wat dit verg om ‘n goeie leier te wees en wat die leerders se rol in HSDA se dissiplinestelsel is.
Die ampsdraers is as volg:
Chairperson/Voorsitter: Iyaphainkosi Sthonga
Vice chairperson/Ondervoorsitter: Qhawe Makalima
Secretary/Sekretaris: Nique-Lee Vaaltyn
Vice secretary/Onder sekretaris: Asikelele Krawe
SGB Representitive/ verteenwoordiger: (girl) – Iyaphainkosi Sthonga
SGB Representitive/ verteenwoordiger: (boy) – Asikelele Krawe
Ons glo dat hierdie leerders hulle goed van hul taak sal kwyt; die skool se naam hoog sal hou en 2021 ʼn jaar sal maak om te onthou.
Voorspoed aan hierdie kandidate.

VLR LEDE 2021
Van voor na agter
Ry 1: Siyolise Biko, Mickayla Booysen
Ry 2: Leona Festus, Nangamso Mabona, Sinesipho Mbukushe, Nicole Afrika
Ry 3: Iyapainkosi Sthonga, Megan Bosman, Asikelele Krawe, Solulele Matha
Ry 4: Imaan Pule, Nique-Lee Vaaltyn, Qhawe Makalima, Qhama Tshaliti
Ry 5: Owam Nyama, Cwenga Mbalula, Jeané Erasmus, Akhona Kilo
Ry 6: Jayden Besuidenhout, Charlize Barnard, Maryke Kruger, Marieke Steyn
Ry 7: Jaco Mouton, Prince Rejabu, Dawson Jonker, Indibabale Mboniswa
Ry 8: Emihle Bangani, Likhanyile Mdaka, Jaco van der Merwe, Ulrich Brand
Afwesig: Avumile Pieterse, Rebaone Yende