2020 Toekenningsgeleentheid





HSDA TOEKENNINGSGELEENTHEID - Graad 12 prestasies



Die vlagseremonie wat eie is aan die opening van HSDA se Toekenningsgeleentheid



HSDA se Seniorraad vir 2021

Voor: Megan Bosman - Onderhoofmeisie, Jeandré Rust - Hoofseun, Kayla Blom - Hoofmeisie, John-Ross Maske - Onder-hoofseun

Agter: Musa Tolong, Stephnie Douw, Yolisa Mbalula, Kobus van der Walt, Tiaan Brand, Chandrey Geyser, Chanique van Syfer, Zimkhitha Silo



GRAAD 12 GOUE SERTIFIKAAT WENNERS:

Voor: Cara Clark, Pamela Nxala (Best Scholastic Achievement: Girl in Grade 12)

Agter: Anlie Human, Johan Duvenhage (Beste Skolastiese prestasie: Seun in Graad 12)



Huis Sterrie Marais Koshuis leiers:

Voor: André Theron - Hoofseun, Angelique van der Walt - Hoofmeisie

Agter: Jaco-Erik van der Merwe - prefek, Afwesig: GD Botha - prefek



Dux - leerling 2020

Clodelle Menne en die Skoolhoof Mnr. Johan Koen



Hoofleiers HSDA 2021:

Kayla Blom - Hoofmeisie, Jeandré Rust - Hoofseun