2023 Spelkompetisie





WOW – SPELKOMPETISIE

Die afgelope naweek het drie van ons leerders aan die WOW-spelkompetisie deelgeneem.

Baie geluk aan Faith Pieterse wat eerste in die graad 9 –groep gekom het.

Celeste de Clerk eerste in die graad 8-groep en Marco de Carvalho derde in die graad 8-groep.

Hierdie leerders gaan die Noord-Kaap by die Provinsiale Spelfees op 16 September in Upington verteenwoordig.

Julle maak HSDA trots!



VLTR: Faith Pieterse, Celeste de Clerk en Marco de Carvalho