2019 Olimpiade Wiskunde





WISKUNDE OLIMPIADE – rondte 2

Die week voor die skool gesluit het, het 64 van ons skool se leerders aan die SAMF Wiskunde Olimpiade deelgeneem.

Met baie trots kan ons sê dat 19 van ons leerders deurgedring het na rondte 2.

Baie geluk aan een en elk van die leerders.



McKaylin Viljoen, Anja Kleynhans Kaylen Somers, Amand Kitengye, Jaco Mouton Pamela Nxala, Ané Fourie, Clodelle Menne, Daniël du Toit, Bernard Venter