2019 Spel kompetisie





HSDA Spelkompetisie

Hoërskool De Aar het vanjaar weer ‘n spelkompetisie geloods wat ‘n dubele doel dien.

Eerstens poog die skool deurlopend om die leerders se spel en skryfvernuf te verbeter.

Tweedens dien dit as ‘n fondsinsameling vir die Taal Departement en word die geld gebruik om nuwe voorgeskrewe boeke vir die leerders aan te koop.

Die uitslag van die kompetisie is as volg:

Graad 8 en 9:

  1. Megan Ritter 98/100

  2. Jeanette Moyo 97/100

  3. Joanè Venter 86/100

Graad 10 tot 12:

  1. Cara Clark 146/150

  2. Clodelle Menne 143/150

  3. Surina le Roux 114/150

Pryswenners:

Die pryswenners per graad word toegeken op grond van wie die meeste fondse geïn het in die betrokke graad:

Graad 8: Joanè Venter

Graad 9: Sinegugu Tatiya

Graad 10: Cara Clark

Graad 11: Elmè Venter



Joané Venter, McKaylin Viljoen, Anja Kleynhans, Cara Clark, Maritsa Liebenberg, Clodelle Menne, Libhongo Biko Aricha Ritter, Jeanette Moyo, Stephnie Douw, Megan Ritter



Afwesig van die groep foto: Sinegugu Tatiya