2019 Olimpiade Afrikaans





ATKV Senior Olimpiade in Afrikaans



Leerlinge van HSDA wat tydens die ATKV - Senior Olimpiade in Afrikaans eerste Addisionele Taal puik te presteer:

Vuyokazi Mdebuka vyftiende, Nanda Bambiso twintigste, Unam Mxaxa elfde, Lihandri Saunders Beste in NK, Cara Clark dertiende

Afwesig: Phila Booi twaalfde



Leerlinge van HSDA wat tydens die ATKV - Senior Olimpiade in Afrikaans Huistaal puik presteer het. Surina le Roux - veertiende, Clodelle Menne sestiende

Afwesig: Enchanté du Preez - twaalfde