2024 Toekenningsgeleentheid





HSDA TOEKENNINGSGELEENTHEID

Hoërskool De Aar se jaarlikse Toekenningsgeleentheid het op Donderdag, 10 Oktober 2024 plaasgevind.

Tydens hierdie spoggeleentheid was daar 199 leerders wat uitgestyg het, en wat vereer word met prysgeld van plus minus R 25 500.

Mnr. Koen het elkeen van die borge en die HSDA beheerliggaam bedank vir hul ondersteuning die afgelope jaar wat dit moontlik gemaak het om presteerders finansieël te vergoed.

Vanjaar het HSDA ons 100 jarige bestaansjaar gevier. 100 Jaar van leerders wat uitstekend presteer en elke geleentheid wat HSDA bied, aangegryp het.

Learners who excel, not only in South-Africa, but World Wide! Ons loof en prys ons Hemelse Vader vir al sy seëninge oor HSDA die afgelope eeu! HSDA was die afgelope 100 jaar die voorloper op alle gebiede en ons glo en vertrou dat ons, met die ondersteuning van ’n wonderlike, positiewe ouerkorps asoook ’n positiewe gemeenskap daarop kan voortbou. Ons doen... ander volg! Ons verseker u dat alles moontlik, soos in die verlede, gedoen word en steeds gedoen sal word om sorg te dra dat u kind steeds kwaliteitonderrig ontvang ten alle koste asook om geleenthede daar te stel vir u kind om holisties ten volle te ontwikkel.

As die leerder sy/haar deel saam met die onderwyser doen, sal hulle steeds suksesvol wees.

Thank you to all parents, pupils and members of the De Aar High School community who have been positive towards our school and who supported De Aar High School in different ways.

Congratulations to all the learners and staff members who distinguished themselves during the year.

’n Groot dankie aan ’n uitstekende personeelkorps, onderwysers, administratiewe personeel en werkers.

HSDA bly in goeie hande met so ’n puik span.

Baie geluk aan elke leerder wat die afgelope jaar sy/haar beste gelewer het.

Vanjaar het HSDA ’n splinternuwe toekenning.

Die ERE AKADEMIESE PRESTIGE TOEKENNING vir Antoné geskep, omdat sy vir vyf jaar tydens die Toekenningsgeleentheid nooit onder 90% gemiddeld gehad het nie.

Sy spog met ’n gemiddeld van 93.21% oor die vyf jaar in HSDA.

Hierdie uitsonderlike prestasie is ’n testament van haar karakter. Hardwerkend en ambisieus.

Sy inspireer ander tot hoër akademiese prestasies.

Baie geluk aan haar!

Die waardes van HSDA is beklemtoon.

Hardworking, Self-Respect, Determination, Ambition Hierdie waardes is die resultaat van die suksesvolle presteerders tydens HSDA se Toekenningsgeleentheid.





Dux-Leerling

HSDA SE HOOGSTE TOEKENNING VIR 2024:

Die kriteria vir die Dux leerder bestaan al die afgelope 28 jaar uit ‘n kombinasie van akademie, sport, leierskap en kultuur.

This year it was sponsored again by De Aar Motors.

Antoné Menne. Congratulations!!!

Vanjaar het HSDA ’n splinternuwe toekenning.

Die ERE AKADEMIESE PRESTIGE TOEKENNING vir Antoné geskep, omdat sy vir vyf jaar tydens die Toekenningsgeleentheid nooit onder 90% gemiddeld gehad het nie.

Sy spog met ’n gemiddeld van 93.21% oor die vyf jaar in HSDA. Hierdie uitsonderlike prestasie is ’n testament van haar karakter.

Hardwerkend en ambisieus. Sy inspireer ander tot hoër akademiese prestasies.

Baie geluk aan haar!



Ere - goue sertifikaat wenner

Funchal Wisseltrofee vir die leerder met die meeste arendpunte Jacques Rust beker vir die veelsydigste senior sportster dogter: Antoné Menne





Gr.8 Goue sertifikate

Johandré Barkhuizen, Alda Augustyn, Cherise April, Christine Bester



Gr.9 Goue sertifikate

Voor: Mac-Kayla Kriel, Llené Festus, Celeste de Clerk

Agter: Christiaan Raath, Marco de Carvalho, Joshua Sequeira, Adriano de Carvalho



Gr.11 Goue sertifikate

Charlize Barnard, Nicole Afrika, Rico van Heerden



Gr.12 Goue sertifikate

Liné Pienaar, Leandro de Carvalho, Yolisa Gedezana, TC Markgraaff



Funchal Wisseltrofee vir die leerder met die meeste Arendpunte:

Junior Arend punt wenners: Marco de Carvalho, Llené Festus, Adriano de Carvalho

Geen foto geneem

Senior Arend punt wenners: Antoné Menne, Nicole Afrika, TC Markgraaff



Veelsydigste Sportsterre

Vlnr:

W Lambrechts beker vir die veelsydigste Junior Sportster seun - Joshua Sequeira;

Veelsydigste sportster (meeste provinsiale kleure):

Andries Strauss Wisseltrofee Veelsydigste Junior dogters sportster: - Cherise April

SPORTPERSOON VAN DIE JAAR: - Zanri Dumas; Leigh-Vern Lamberts

Wisseltrofee vir die sportvrou van 2024: - Anika Steyn;

PJ Louw beker vir die veelsydigste senior seuns sportster:- J.P van der Westhuizen;

Jaco Wilkinson Wisseltrofee vir die sportman van 2024: - J.P vd Westhuizen

Jacques Rust beker vir die veelsydigste senior sportster dogter en Arendpuntwenner: - Antoné Menne



Gr.10-Goue sertifikate

Voor: Darrian Brown, Patrick Kitengye, JP van der Westhuizen

Agter: Luniko Qondani , Anri du Preez



Koshuisprefekte

Anja van der Merwe & Rico van Heerden



Nuwe SR:

Voor: Siyolise Biko, Avuzwa Hugo, Vida-Zhara Smiles-Diehl, Nicole Afrika - hoofmeisie, Farren Duthie, Elrisa Truter onder-hoofmeisie

Agter: Rico van Heerden, Miguel Nieuwenhuizen, Reid du Toit, Dawson Jonker onder-hoofseun, Phillip Wiid, Dewald Greeff - hoofseun



Veelsydigste Kultuur-toekenning

Liné Pienaar (HSDA beker vir Veelsydigste kultuur dogter) & Leandro de Carvalho (HSDA beker vir Veelsydigste kultuur seun)



Sadrie toekenning vir aanhouer wen! Kanyisa Ngonyama