2023 Toekenningsgeleentheid





HSDA SE HOOGSTE TOEKENNING VIR 2023:

Die kriteria vir die Dux leerder bestaan al die afgelope 27 jaar uit ‘n kombinasie van akademie, sport, leierskap en kultuur.

This year it was sponsored again by De Aar Motors.

Prince Rajabu. Congratulations!!!

Ere Goue sertifikaat wenners:

Antoné Menne en Christiaan Raath

Graad 8 Goue sertifikaat wenners:

Marco de Carvalho, Adriano de Carvalho, Christiaan Raath, Llené Festus, Celeste de Clerk, Joshua Sequeira

ARENDPUNTE BEKER:

Funchal wisseltrofee vir die leerder met die meeste Arendpunte: Antoné Menne

Senior Arendpunt wenners: 3. Lleona Festus, 1ste Antoné Menne, 2. TC Markgraaff

Junior: 1ste Karia Erasmus, 2. Marnu Deysel, 3. Liané Pretorius

Leiers: Leandro de Carvalho - Onderhoofseun, Antoné Menne - Hoofmeisie, TC Markgraaff - Hoofseun, Liné Pienaar - Onderhoofmeisie

Veelsydigste sportster (meeste provinsiale kleure):

Andries Strauss Wisseltrofee - Veelsydigste Junior dogters sportster: Karia Erasmus

W Lambrechts beker vir die veelsydigste Junior Sportster seun - Joshua Sequeira

Jacques Rust beker vir die veelsydigste senior sportster dogter: Welmy Erasmus

PJ Louw beker vir die veelsydigste senior seuns sportster: TC Markgraaff

SPORTVROU EN SPORTMAN:

Leigh-Vern Lamberts Wisseltrofee vir die sportvrou van 2023: Anika Steyn

Jaco Wilkinson Wisseltrofee vir die sportman van 2023: JP vd Westhuizen

SPORTPERSOON VAN DIE JAAR:

Die Daniël du Toit Wisseltrofee vir die sportpersoon van 2023: Kananelo Taiwe

Veelsydigste kultuur toekennings:

HSDA beker vir Veelsydigste seun: Leandro de Carvalho

HSDA beker vir Veelsydigste dogter: Onthantile Matebesi





Dux leerling: Prince Rejabu



Graad 8 – Arend punt wenners



Graad 9 – Arend punt wenners



Graad 10 – Arend punt wenners



Graad 11 – Arend punt wenners



Graad 10 Goue sertifikaat wenners:

Nicole Afrika en Charlize Barnard



Graad 9 Goue sertifikaat wenners:

Joachine Eiman, JP vd Westhuizen Anri du Preez en Darrian Brown



Graad 8 Goue sertifikaat wenners:

Marco de Carvalho, Adriano de Carvalho, Christiaan Raath, Llené Festus, Celeste de Clerk, Joshua Sequeira



Ere Goue sertifikaat wenners:

Antoné Menne en Christiaan Raath



Senior Arendpunt wenners: 3. Lleona Festus, 1ste Antoné Menne, 2. TC Markgraaff

Junior: 1ste Karia Erasmus, 2. Marnu Deysel, 3. Liané Pretorius



Die Seniorraad van HSDA vir 2024:

Anke vd Westhuizen, Leandro de Carvalho - Onderhoofseun, Antoné Menne - Hoofmeisie,

TC Markgraaff - Hoofseun, Liné Pienaar - Onderhoofmeisie, JC Venter,

Solulelo Matha, Yolisa Gedezana, Christo Kruger, Lleona Festus, Eugené Moseleni, Werner Cilliers



Leiers:

TC Markgraaff - Hoofseun, Antoné Menne - Hoofmeisie

Leandro de Carvalho - onderhoofseun, Liné Pienaar - Onderhoofmeisie



Huis Sterrie Marais hoofleiers: Anja van der Merwe en Rico van Heerden.



Sport toekennings



Veelsydigste kultuur toekennings:

HSDA beker vir Veelsydigste seun: Leandro de Carvalho

HSDA beker vir Veelsydigste dogter: Onthantile Matebesi



Vlag Seremonie