2022 Toekenningsgeleentheid
HSDA TOEKENNINGSGELEENTHEID 2022
HSDA het weereens ‘n puik toekenningsgeleentheid op Donderdag, 20 Oktober 2022 aangebied.
Die saal was stampvol en ‘n reuse sukses. HSDA is trots op ons Akademie en sportprestasies.
Tydens die Toekenningsgeleentheid het daar 220 leerders pryse ontvang, wat vereer word met prysgeld van plus minus R 18 850.
HSDA sê baie dankie aan almal vir hul ondersteuning die afgelope jaar asook baie dankie aan al die borge.
Dié borge en HSDA Beheerliggaam het dit moontlik gemaak om ons presteerders finansieël te vergoed.
DUX LEERDLING: 2022
JACO-ERIK VAN DER MERWE
GOUE SERTIFIKAAT WENNERS
GOUE SERTIFIKAAT
GRAAD 12: ANJA KLEYNHANS 83.55%, VICKY COETZEE 82.97%,
JACO-ERIK VAN DER MERWE 82.04%
GRAAD 10: ANTONé MENNE 94.81% ERE GOUE SERTIFIKAAT, LINé PIENAAR 88.38%,
LEANDRO DE CARVALHO 87.02%, TC MARKGRAAFF 82.18%
GRAAD 9: CHARLIZE BARNARD 86.31%, FARREN DUTHIE 81.22%
GRAAD 8: ANRI DU PREEZ 86.18%, DARRIAN BROWN 81.93%
ERE GOUE SERTIFIKAAT
GRAAD 10: ANTONé MENNE 94.81%
VEELSYDIGSTE KULTUUR TOEKENNINGS
HSDA BEKER VIR VEELSYDIGSTE KULTUUR SEUN
LEANDRO DE CARVALHO
VEELSYDIGSTE SPORTSTER(MEESTE PROV KLEURE)
ANDRIES STRAUSS WISSELTROFEE VEELSYDIGSTE JUNIOR DOGTER SPORTSTER:
KARIA ERASMUS
W. LAMBRECHTS BEKER VIR DIE VEELSYDIGSTE JUNIOR SPORTSTER SEUNS:
JP VD WESTHUIZEN
JACQUES RUST BEKER VIR DIE VEELSYDIGSTE SENIOR SPORTSTER DOGTERS:
ANTONé MENNE
PJ LOUW BEKER VIR DIE VEELSYDIGSTE SENIOR SPORTSTER:
ANDRé THERON
ARENDPUNTE BEKER
FUNCHAL WISSELTROFEE VIR DIE LEERDER MET DIE MEESTE ARENDPUNTE:
-
ETHAN AFRIKA
-
MARYKE KRUGER
-
ANTONé MENNE
JUNIOR:
-
ANJA VAN DER MERWE
-
ELRISA TRUTER
-
ALMARIé MARITZ
FUNCHAL WISSELTROFEE VIR DIE LEERDER MET DIE MEESTE ARENDPUNTE: ETHAN AFRIKA
SPORTVROU EN SPORTMAN
Leigh-Vern Lamberts Wisseltrofee vir die sportvrou van 2022:
Anika Steyn
Jaco Wilkinson Wisseltrofee vir die sportman van 2022:
JP van der Westhuizen
SPORTPERSOON VAN DIE JAAR
Die Daniël du Toit Wisseltrofee vir die sportpersoon van 2022:
Kananelo Taiwe
HOOFSEUN EN HOOFMEISIE
Hoofseun en meisie 2023:
PRINCE REJABU EN ELIZCA BESTER