2021 Toekenningsgeleentheid
HSDA TOEKENNINGSGELEENTHEID
Dux - leerling 2021
Jeandré Rust
Ere goue sertifikaat gr 9:
Vir die eerste keer is daar ere goue sertifikate toegeken:
Liné Pienaar, Leandro de Carvalho en Antoné Menne
Goue sertifikate gr 8
Voor: Nicole Afrika, Charlize Barnard en Elrisa Truter
Agter: Rico van Heerden, Dawson Jonker
Goue sertifikate gr 9 en 11
Voor: TC Markgraaff Gr. 9, Vicky Coetzee Gr. 11 , Jaco-Erik van der Merwe Gr. 11 en Christo Kruger Gr. 9
Agter: Anke van der Westhuizen Gr. 9, Lleona Festus Gr. 9, Anika Steyn Gr. 9
Goue sertifikate graad 9
Voor: TC Markgraaff, Liné Pienaar, Antoné Menne, Leandro de Carvalho, Christo Kruger
Agter: Anke van der Westhuizen, Lleona Festus, Anika Steyn
Hoofseun en Hoofdogter 2022
Ethan Afrika en Anja Kleynhans
Junior Arendpunt wenners
Christo Kruger 2de, Owenga Mbalula 1ste, Annika Bouwer 3de, Lilandie Coetzee 3de.
Senior Arendpunt wenners
Ethan Afrika 2de, Courtney van Syfer 3de, Prince Rejabu 1ste
Seniorraad vir 2022
Agter: Qhawe Makalima, Nomahlubi Nel, Waldo vd Merwe, Iminathi Cube, Shanél Jansen van Rensburg
Voor: Milly-Van Samson, Courtney van Syfer - Onder hoofdogter, Ethan Afrika - Hoofseun, Anja Kleynhans - Hoofdogter, André Theron - Onder-Hoofseun, Mariéke Steyn